Mobutu Sese Seko | |
President wan Zaïre
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 14 Oktober 1930 Lisala, Belgiese Kongo |
Sterf | 7 September 1997 Rabat, Marokko |
Politieke party | MPR |
Lojaliteit | Zaire |
Diens/Tak | |
Jare in diens | 1949–1965 |
Mobutu Sese Seko Kuku Ngbendu Wa Za Banga (gebore Joseph-Desiré Mobutu; 14 Oktober 1930 tot 7 September 1997) was 'n Kongolese politikus en militêre offisier. Hy was vanaf 1965 tot 1997 die president (as synde 'n militêre diktator) van die Demokratiese Republiek van die Kongo (die land se naam word in 1971 na Zaïre verander) gewees. Hy was ook vanaf 1967 tot 1968 president van die Organisasie vir Afrika-eenheid gewees.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search